Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nrens is n plaas in die Noord-Kaap waar drie broers saam grootgeword het. Hulle lewens word onherroeplik verander deur die afsterwe van hul ma op n jong ouderdom onder tragiese omstandighede. Die drie het mekaar jare laas gesien. Nou moet hulle terugkeer plaas toe vir n verjaarsdagbraai vir hul pa wat 60 word op soek na die broederskap wat hulle verloor het.
TITLE: Nrens, Noord-Kaap
AUTHOR: Scheepers, Nico
SKU: 9781485310952
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 2020
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 60
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 152 x 222