Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1965 hardeband 172 bladsye. hierdie is n ex biblioteekboek dus lees asb die volgende:
Die hardeband het n paar merkies en n stickertjie aan die rugkant onder, daar is stempels in die boek en op verskeie bladsye is daar vlekkies weens ouderdom die teks is skoon en die binding goed,sien asb fotos onder van hoe dit voor in die boek lyk, versending R25 in RSA