This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Stories Op Rym (Pieter W. Grobbelaar)
Secondhand
R99.00
Verlief op die hartebreker - Elize Davies
New
R140.00
Misverstand op Keurboslaan - Theunis Krogh
Secondhand
R14.78
Judith op Blourand deur Stella Blakemore (baie skaars uit die Blourand reeks)
Secondhand
R245.00
Nukke op Maasdorp - Stella Blakmore
Sold

Nukke op Maasdorp - Stella Blakmore

Secondhand 1 was available
R75.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT0258
Bob Shop ID
189024468

Nukke op Maasdorp - Stella Blakmore - Van Schaik - 1965 - Hardeband met stofomslag: mooi - Intern: pryswennersplakker, verder mooi skoon en stewig gebind.

Posgeld en verpakking R30.00

In hierdie laaste verhaal in die Maasdorp-reeks neem ons afskeid van Kobie Malan, nou mevrou De Villiers, die skoolhoof Elsabe van den Heever, die goedige Maria Teubes, en al die Malan-niggies, vriendinne en bekendes. Magda Voster is nou hoofmeisie, met Lalage Engelbrecht as haar regterhand, en Klarette Prinsloo en Reina van der Hoven is prefekte. Ons maak ook kennis met twee nuwelinge: Benedetta Greyling, oftewel Bennie, die dogter van die voormalige Marie Dempers, Kobie-hulle se skoolmaat, en klein Jacomina Venter, oftewel Japie, die verwese elfjarige meisie wat Bennie op die trein na Maasdorp ontmoet. Met hul seunsname is die twee bestem om maats te word, maar nie voor die selfsugtige Bennie haarself baie beter leer ken het nie. Verder sorg die manipulerende mevrou Renton opnuut vir ‘n opskudding, waarin haar blonde tweeling, Melanie en Melodie, die hulpelose slagoffers is. En dan is daar natuurlik die rooikop Jessamie en die raaisel van die rooi handtas? Gaan dit ook hierdie keer “eind goed, alles goed” by die land se voorste meisieskool wees?

 

Recently viewed

See more
33% OFF
For Galaxy Core Prime / G360 Home Button
New
R168.00 R252.00
Working vintage Grand Prix handheld electronic racing game
Secondhand
R76.00 4 bids
45% OFF
1Pc Black For iPhone 11 Phone Case Phone Cover
New
R100.00 R183.00
ROMANIA -15
Secondhand
R0.35

Customer ratings: 1 ratings

Super Super seller - Thank you very much will keep looking for your products
23 Jun 2015