Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
NUUSDAGBOEK
Feite en Fratse oor 1000 Jaar
Deur Frikkie Wallis
Human & Rousseau 2000, Hardeblad, geen omslag, 432bl, stempel van vorige boekwinkel binne voorblad, baie goeie kondisie. Nuusdagboek bied die leser 'n ongelooflike bron van feite en wetenswaardighede oor elke dag van die jaar - belangrike gebeure en interessanthede op elke denkbare terrein oor die afgelope 1000 jaar, tot 31 Desember 1999. Sluit in: *Beroemdes en berugtes *Politieke wendinge en natuurrampe *Ondekkings en mislukkings *Pogings en prestasies *Geboortes en sterftes En vele meer.......
Posgeld: R60 Paxi / R100 Postnet.