Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek is in goeie toestand, en stewig gebind. Stofomslag nog heel en toestand baie goed. Kleefbandmerke aan eerste blankos. Die blaaie en omslag is liggies vergeel; daar is ook 'n toegeplakte geskenkinskrywing op die eerste blanko. Die stofjas is met 'n verwyderbare sellofaanoortreksel bedek.
Uitgewer : Tafelberg
1e Druk, 1967
Taal : Afrikaans
Hardeband : 136 bladsye
Afmetings : 220 x 140 x 15 mm (L x B x D)
Toestand: Gebruik