This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

NUUT OP DIE RAK!! Anderkant Duskant - Pienkes du Plessis
Sold

NUUT OP DIE RAK!! Anderkant Duskant - Pienkes du Plessis

Secondhand 2 were available
R70.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT4092
Bob Shop ID
150527384

Anderkant Duskant - Pienkes du Plessis - Griffel - 2012 - 264pp - Sagteband.

Posgeld en verpakking R30.00

 

Dis as die maan groot staan dat die oorlog ook opstaan, tussen hulle en hulle, en ons en ons, en hulle en ons. Hulle anderkant, en ons duskant, en ons anderkant en hulle duskant. Want die verdriet van die oorlog is endloos, vir altyd en altyd, hier in Jurieskloof, tussen die waters en die kanale. Groet die vrede en stook die vuur, die oorlog moet aanhou brand …

Só begin die meesleurende verhaal van Coenie en Lisa en hulle jong liefde, van Ou Meester Kgama en die opstandige Dikgo. Saam met hulle Ma Trien en Boetwillem, Oompie Janneman en Oom Pieta en al die ander. ’n Bestaanstryd van ’n eenvoudige Afrikaanse gemeenskap van 60-70 jaar gelede in die vyandige omgewing van die Noord-Kaap, woes en onsimpatiek. Deel van hierdie omgewing is swartmense, onkundig en onsuksesvol om hierdie omgewing baas te raak in hulle eie wanhopige stryd teen bekrompe kleinboere wat met Bybel en sambok oor hulle heers. ’n Onheelbare konflik met onbereikbare versoening as eindproduk.

Tel op die klip en gooi. Gooi eerste, gooi weer. Gooi vir Oom Tobie en Ou Meester Kgama, hulle is tog klaar stukkend, ook die ander stukkendes. Basjan en Peet. Almal van hulle. Telkers, as die maan groot staan.

’n Aangrypende, hoogs-omstrede en politiek-inkorrekte roman wat ’n storie vertel van Suid-Afrika se hartseer samelewing.

 

Customer ratings: 1 ratings

Thank you!
28 Jul 2014