Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Nuwe Alles-In-Een se Pret met spel-werkboek vir Graad 3 Huistaal sal kinders opgewonde maak oor spelling en klanke! Dit hersien eers die klanke en spelling van Graad 1 en 2 en gee dan aandag aan lettergreepverdeling meervoude verkleinwoorde en spelreels vir Graad 3. Die vlot herkenning en skryf van die eerste 300 sigwoorde word ingeoefen.
TITLE: Nuwe Alles-In-Een: Pret met spel : Graad 3
AUTHOR: AFR-GR3
SKU: 9781776071975
PUBLISHER: Human & Rousseau (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 18/11/2018
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 72
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 210 mm x 297 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr