| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Die Nuwe Alles-In-Een Graad 6 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal bevat alles-in-een boek - taal- en begripsoefeninge. Hierdie boek is maklik om te gebruik en bevorder leerders se taalvermoe in die klas en tuis. Die Nuwe Alles-In-Een Graad 6 Taal- en leesoefenboek sal leerders help om eksamenfiks te raak in die addisionele taal.
TITLE: NUWE ALLES IN EEN TAAL & LEES OEFENB GR6
AUTHOR: AFR-GR6
SKU: 9781776071593
PUBLISHER: Human & Rousseau (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 17/06/2017
BINDING: Paperback / softback
CONDITION: New