This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

Voedsel en gesondheid : Graad 5 : Aktiwiteitsboek - GR5-VOEDSEL
New
R101.00
Alles-in-een wiskunde (KABV): Gr R: Onderwysersgids
Secondhand
R159.00
Pre-School workbook. Voorskoolse Werkboek 2 Kwick Pick. Bilingual Afrikaans/English
Secondhand
R200.00
Werkboek in Afrikaans - Werkboek 2 - Boek 2 Graad R
Secondhand
R25.00
Nuwe Alles-in-Een Voorskoolse Aktiwiteitsboek 2 (Afrikaans, Paperback) Nuwe Alles-in-Een Voorskoolse Aktiwiteitsboek 2 (Afrikaans, Paperback)
Nuwe Alles-in-Een Voorskoolse Aktiwiteitsboek 2 (Afrikaans, Paperback) Nuwe Alles-in-Een Voorskoolse Aktiwiteitsboek 2 (Afrikaans, Paperback)
Sold

Nuwe Alles-in-Een Voorskoolse Aktiwiteitsboek 2 (Afrikaans, Paperback)

New 10 were available
Indicative market price: R131.00
R113.00
14% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
BHWF-5614-G640
Bob Shop ID
422853521
Nuwe Alles-in-Een Voorskoolse Aktiwiteitsboek 2 (Afrikaans, Paperback) picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 11 working days



Die tweede aktiwiteitsboek sluit aan by temas wat in die eerste boek gedoen is, en brei daarop uit met dertig splinternuwe 3D en 2D volkleuraktiwiteite. 'n Verwyderbare handleiding in die middel van die boek bied praktiese wenke vir elke aktiwiteit en tema. Wenke word byvoorbeeld gegee vir bewegingsaktiwiteite, liedjies en rympies en die oordra van algemene agtergrondkennis. Dit verduidelik ook hoe die handwerkaktiwiteite aangepak moet word.

Temas wat behandel word, sluit in, bv.: "Goggas", "Water", "My klere en liggaam", "Plaasdiere", "Diere wat binne en buite die water woon".

Die verskillende ouderdomme voorskoolse kinders verskil geweldig van mekaar ten opsigte van liggaamlike en emosionele ontwikkeling. Daarom is al die wenke duidelik gegradeer vir peuters, kleuters en kinders op pad na Graad R.

Die Voorskoolse aktiwiteitsboek 1 en 2 is al wat u nodig het om leermateriaal vir kinders van 18 maande tot vyf jaar te bied. Dit word ook in Graad RR (groep 3) gebruik.

Features

SummaryDie tweede aktiwiteitsboek sluit aan by temas wat in die eerste boek gedoen is, en brei daarop uit met 30 splinternuwe volkleuraktiwiteite. 'n Verwyderbare handleiding in die middel van die boek bied praktiese wenke vir elke aktiwiteit/tema.
AuthorMart Meij
PublisherBest Books
Release date20181015
Pages104
ISBN1-77607-189-1
ISBN 13978-1-77607-189-0
Nuwe Alles-in-Een Voorskoolse Aktiwiteitsboek 2 (Afrikaans, Paperback) Picture 1

Recently viewed

See more
3D Stadium Puzzle - Chelsea Stamford Bridge Puzzle
New
R1,605.00
Phone Bicycle Holder with Storage Bag
New
R300.00
\Man She Married - N"
New
R325.00
2 PCS For Garmin Forerunner 255 ENKAY 0.2mm 9H Tempered Glass Screen Protector Watch Film
New
R190.00