Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskryf die bedreigings vir die evangelie in 'n postmoderne tyd en ontbloot uitgediende kerklike maskers, maar bied terselfdertyd op 'n simpatieke manier nege vars geloofspraktyke wat Christene in staat sal stel om daardie soort gelowiges te wees wat die Hee in 'n tyd soos hierdie soek: mense wat nie kerk-kerk speel nie, maar werklik kerk is, soos die vroeƫ kerk was. Drom saam oor die kerk van die Here Jesus in die werklikheid van die postmoderne tyd waarin ons is en raak opgewonde.
TITLE: Nuwe Drome Vir Nuwe Werklikhede SECONDHAND
AUTHOR: Nelus Niemandt
PUBLISHER: Lux Verbi
DATE PUBLISHED: 05/06/2007
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 288
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 210 mm x 210 mm
WEIGHT: 410 gr