Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Die derde uitgawe van die bekende Volksangbundel uitgegee in opdrag van die F.A.K. Sommige liedere wat nie veel aftrek gekry het nie, is weggelaat terwyl nuwe liedere weer opgeneem is. |
Jaar | 1966 (Vierde druk) |
Uitgewer | Nasionale Boekhandel |
Bladsye | 518 |
Toestand | Hardeband, Quarto boek grootte, geen stofomslag, band merke, rakslytasie ouderdomsvergeling maar inhoud skoon en stewig gebind. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.