| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Die ou bekende en geliefde FAK-sangbundel het in 2012 'n welkome aanvulling gekry. Liedjies wat die afgelope 40 jaar in Afrikaanse musiek geblom het, kry plek in die nuwe Volume II. Hierdie nuwe sangbundel maak plek vir 400 liedjies wat geskryf en gesing is sedert die vorige uitgawe van 1979. Vanjaar, 2012, is ook die 75ste bestaansjaar van die FAK-sangbundel en juis daarom is besluit om die wonder van Afrikaanse musiek behoorlik te vier met die uitreiking van 'n nuwe sangbundel. Die nuwe rubrieke sluit in: Immergroen andamp;populêr; Kleinkuns; Kinderliedjies; Geestelike liedjies; Tradisionele liedjies; Kunsmusiek en Koormusiek.
TITLE: NUWE FAK SANGBUNDEL HC DJ 2H 1973
AUTHOR: FAK
SKU: 9780624004899.TU
PUBLISHER: Tafelberg-Uitgewers
DATE PUBLISHED: 1978
BINDING: Hardcover with dust jacket
CONDITION: Second hand