Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nuwe FAK Sangbundel - Redaksiekomitee insluit Mnr D de Villiers, Mnr A Hartman ens ens - Hardeband
Redaksiekomitee D de Villiers, A Hartman, Prof G Cillie, Prof B Kok, S Eyssen, I Lombard, P McLachlan, P de Villiers, C Lamprecht, H Moolman, G van Niekerk, T Meyer, W Grobler
Boek in baie goeie toestand
Omslag soos per aangehegte BOB Shop foto
Vyfde Druk 1968
518 bladsye
Driehonderd Agt-en-Tagtig Liedere
Sluit in ""Die Stem van Suid-Afrika"" deur C J Langenhoven en M L de Villiers