Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Elke dag hou sy eie problem in waaroor die Here geraadpleeg moet word; elke dag het ook sy seeninge waarvoor die Here gedank moet word. Dit is die waarheid wat uit elkeen van hierdie gebede spreek, geskryf deur 'n vrou wat werklik meeleef en ervaar, wat haar met so baie kan vereenselwig en wat haar kan inleef in die vreugde en smart van die mense om haar. Maar die belangrikste is dat sy haar eie hart ken, en dat sy haar hart in alle opregtheid in 'n ope gesprek met God kan uitstort. |
Jaar | 1976 (Eerste druk) |
Uitgewer | Tafelberg |
Bladsye | 60 |
Toestand | Hardeband, geen stofomslag, rakslytasie, ouderdomsvergeling, potlood marke. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.