Nuwe gebede van `n vrou deur Magriet Coetzee

Nuwe gebede van `n vrou deur Magriet Coetzee

Secondhand 1 available
R5.00 minimum increment
R86.00
Shipping
Free shipping is available from Cushy Books for all orders above R250.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
652710998

Beskrywing

Elke dag hou sy eie problem in waaroor die Here geraadpleeg moet word; elke dag het ook sy seeninge waarvoor die Here gedank moet word.  Dit is die waarheid wat uit elkeen van hierdie gebede spreek, geskryf deur 'n vrou wat werklik meeleef en ervaar, wat haar met so baie kan vereenselwig en wat haar kan inleef in die vreugde en smart van die mense om haar.  Maar die belangrikste is dat sy haar eie hart ken, en dat sy haar hart in alle opregtheid in 'n ope gesprek met God kan uitstort. 

Jaar

1976 (Eerste druk)

Uitgewer

Tafelberg

Bladsye

60

Toestand

Hardeband, geen stofomslag, rakslytasie, ouderdomsvergeling, potlood marke. 

 

** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.

Add to cart

Recently viewed

See more
12V Car Charger Battery Adapter Eliminator for Baofeng UV5R Plus Two Way Radio
New
R370.00
45% OFF
1Pc Beige For iPhone 7 Plus Anime Cartoon Character Phone Case
New
R145.00 R264.00
60% OFF
CANADA, 1949. Halifax. Single
Secondhand
R2.00 R5.00
255/55R18 Pirelli Scorpion-VEas 105V XL N0 Tyre
New
R6,190.00

Similar products

Die Nuwe Afrika deur APJ Van Rensburg
Secondhand
R90.00
Die wonder van gebed - SIMPSON,N
New
R69.00
Elsa Joubert, Die Nuwe Afrikaan: 'n Reis deur Angola (1974)
Secondhand
R100.00
More is `n nuwe spel deur dr Piet Muller
Secondhand
R60.00