This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27530

Similar products

DAGLEMIER IN SUID-AFRIKA - OORSIG VAN DIE GESKIEDENIS VAN SUID-AFRIKA - DR. GUSTAV S. PRELLER
Secondhand
R90.00
Die Geskiedenis van die Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika 1859-1959
Secondhand
R120.00
Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika In Woord en Beeld - Trewhella Cameron (Hoof Red.)
Secondhand
R60.00
Die Geskiedenis van Volkskuns in Suid-Afrika - Dr J Celestine Pretorius
Secondhand
R480.00
Nuwe Geskiedenis Van Suid-Afrika - Hermann Giliomee & Bernard Mbenga Nuwe Geskiedenis Van Suid-Afrika - Hermann Giliomee & Bernard Mbenga Nuwe Geskiedenis Van Suid-Afrika - Hermann Giliomee & Bernard Mbenga
Nuwe Geskiedenis Van Suid-Afrika - Hermann Giliomee & Bernard Mbenga Nuwe Geskiedenis Van Suid-Afrika - Hermann Giliomee & Bernard Mbenga Nuwe Geskiedenis Van Suid-Afrika - Hermann Giliomee & Bernard Mbenga
Sold

Nuwe Geskiedenis Van Suid-Afrika - Hermann Giliomee & Bernard Mbenga

Secondhand 1 was available
R240.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
438737178

2007 eerste uitgawe baie groot hardeband met stofjas in baie mooi toestand. R65 posgeld in SA.

 

Die laaste omvattende geïllustreerde geskiedenis van Suid-Afrika het meer as 'n dekade gelede verskyn. Intussen het ingrypende verandering plaasgevind, nie net in die politiek nie, maar ook in die geskiedskrywing en die argeologie. Met dié nuwe geskiedenis wil die skrywers die opwinding van vars insigte aan lesers oordra.

Die boek, geskryf deur 28 van ons voorste kenners, sluit die jongste internasionale navorsing in. Dit begin by die onstaan van die mensdom, vertel dan die storie van die Khoikhoi, slawe en burgers, die groot migrasies van die pre-koloniale tyd en die trek in die binneland in van trekboere en Voortrekkers.

Later kom die ontdekking van diamante en goud wat die gang van Suid-Afrika se politiek radikaal verander. Oorlog breek uit in 1899; ook oorloë wat in 1914 en in 1939 in Europa uitbreek laat plaaslik nuwe kragte vry. Die boek vertel van segregasie, politieke organisasie en verset, en uiteindelik die oorgang van 1994 en die vorming van 'n nuwe samelewing met nuwe dinamika.

Hiernaas kyk die skrywers ook na breër kulturele strominge, na die deurslaggewende rol van godsdiens en die sending en die sug na onderwys.

 

 

Recently viewed

For Apple Watch Series 8 45mm Stainless Steel Watch Band(Starlight Orange)
New
R281.26