This auction has been won.
View other items offered by The Book Traders5123
Leading
tokkiedt14 1 × R150.00
8 Jan 09:42

Similar products

Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika In Woord en Beeld - Trewhella Cameron (Hoof Red.)
R60.00
DAGLEMIER IN SUID-AFRIKA - OORSIG VAN DIE GESKIEDENIS VAN SUID-AFRIKA - DR. GUSTAV S. PRELLER
R90.00
Nuwe geskiedenis van Suid-Afrika - Hermann Giliomee & Bernard Mbenga
R140.00
Daglemier in Suid-Afrika: Oorsig van die Geskiedenis van Suid-Afrika - Preller, Gustav S.
R195.00
Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika in Woord en Beeld
Sold

Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika in Woord en Beeld

1 was available / secondhand
R10.00 minimum increment
R150.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT1760
Bob Shop ID
53991491

Die Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika in Woord en Beeld - Hoofredakteur: Trewhella Cameron - Adviserende redakteur: S.B. Spies - 1986, eerste uitgawe - Human & Rousseau - 320p - Geillusreerd - Hardeband en stofomslag toon minimum rakverweer - Intern skoon en stewig gebind.

Groot formaatboek  - posgeld sal deur gewig bepaal word.

Wanneer begin die geskiedenis van Suid-Afrika? Was dit in 1652, toe Jan van Riebeeck by die Kaap aan wal gestap het, of in 1488, toe Bartlolomeu Dias om die suidpunt van Afrika geseil het? Of moet die historikus veel verder teruggaan: na omstreeks 300n.C., toe Swart Ystertydgemeenskappe Suider-Afrika bewoon het, of selfs na 1000n.C., toe gemeenskappe van jagter-versamelaars die gebied bevolk het?

Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika in Woord en Beeld gaan nog verder terug en vertel die verhaal van suid-Afrika oor 'n tydperk van miljoene jare, vanaf die ontstaan van die menseras in Afrika sowat 5 miljoen jaar gelede tot by die ingrypende grondwetlike veranderinge van 1983.

Die waarde van die boek word verder verhoog deur 15 kaarte, lyste van aanbevole boeke vir lesers wat meer inligting oor 'n bepaalde saak soek, en 'n omvattende bladwyser.

'n Boek vir elkeen wat in die verlede, hede en toekoms van Suid-Afrika geinteresserd is.

Recently viewed

See more
XIAOMI ROBOT VACUUM MOP PRO WATER TANK | SKV4124TY
R498.30
Stocks Iron Purple Seeds
R56.00
50% OFF
*Clearance Sale *10pc, 9mm Tibetan Style Antique Silver Tone Bead Caps
R3.00 R6.00
Stunning AJL Gifthouse Cute Long Hair Cat Plate
R495.00

Customer ratings: 1 ratings

Thank you for the book, it is in very good condition. Love it!
26 Jan 2012