Nuwe Geskiedenis Van Suid-Afrika

Nuwe Geskiedenis Van Suid-Afrika

New 3 available
Only 3 left – grab it before it’s gone!
R315.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9780624092315
Bob Shop ID
648737663
Dié nuwe, opgedateerde uitgawe van die topverkoper Nuwe geskiedenis van Suid-Afrika sluit bydraes in deur gerekende nuwe skrywers, wat die storie van ons land en mense reg tot op datum bring.
Onder redaksie van Bill Nasson word nuwe insigte uit die geskiedskrywing en die argeologie ingeweef. Die boek begin by die onstaan van die mensdom, vertel dan die storie van die Khoikhoi, slawe en burgers, die groot migrasies van die pre-koloniale tyd en later trekboere en Voortrekkers. Dan kom die ontdekking van diamante en goud wat die gang van die politiek radikaal verander. Oorlog breek uit in 1899; ook oorloë in 1914 en in 1939 in Europa laat plaaslik nuwe kragte vry. Die boek vertel van segregasie, politieke organisasie en verset, en uiteindelik die oorgang. Hierná val die soeklig op die demokratiese presidentskappe en die onverwagte en onvoorspelbare onlangse geskiedenis, wat staatskaping -- en beurtkrag -- insluit.

Met die nuutste inligting en invalshoeke word die volledige storie van Suid-Afrika en sy mense gesaghebbend dog leesbaar vertel.
Add to cart

Recently viewed

Is Jy reg vir Nuwe Dinge? - Gary Kieswetter (DVD)
Secondhand
R35.00

Similar products

13% OFF
APJ VAN RENSBURG - Die Nuwe Afrika - 1979 first edition. Afrikaans Text
Secondhand
R559.60 R644.00
Nuwe Geskiedenis Van Suid-Afrika - Hardcover
Secondhand
R999.00
Die Geskiedenis van Nasionale Paaie in Suid-Afrika - Bernal C. Floor
Secondhand
R300.00
Spes In Arduis: 'n geskiedenis van die Universiteit van Suid Afrika (Hardcover)
Secondhand
R250.00