This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Partytjiekoeke vir kinders by Sue Aldridge
Secondhand
R50.00
Nuwe leiers vir nuwe werklikhede - Nelus Niemandt
New
R40.00
Gunsteling Bybelstories vir Kinders - Maretha Maartens
Secondhand
R45.00
7 Ritmes Vir Kinders - Tom Smith
New
R160.00
Nuwe Hoop Vir ADHD by Kinders En Volwassenes - Helena Bester
Sold

Nuwe Hoop Vir ADHD by Kinders En Volwassenes - Helena Bester

Secondhand 1 was available
R145.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
BT8088
Bob Shop ID
403626855

 Nuwe Hoop Vir ADHD by Kinders En Volwassenes - Helena Bester - Tafelberg - 2014 - Sagteband soos nuut.

Helena Bester, Suid-Afrika se voorste kenner van ADHD, vertel met groot meelewing die suksesverhale van sommige van die duisende ADHD-lyers wat reeds haar pad gekruis het. Haar leesbare en omvattende gids bevat die jongste inligting oor ADHD by kinders en volwassenes. In ’n geselstrant, toegelig met onderhoudende gevallestudies, vertel sy van die jongste behandelingsmetodes, van fisieke terapiee tot ontspanningstegnieke, dieetaanpassings en nuwe medikasie. Een van talle nuwe behandelings wat sy in diepte bespreek, is neuroterugvoer-terapie. Dit word vir alle vorms van ADHD ingespan, en word ook met welslae gebruik vir angs, slaaploosheid, depressie, epilepsie, breinbeserings, outisme en verslawing. Die skrywer verskaf ook leiding oor hoe om ADHD-leerders in die klaskamer te hanteer en hoe om die onderwysdepartement te hanteer. Helena Bester is sowel ingelig as gerusstellend. Haar omvattende, gesaghebbende gids gee lesers moed en kennis sodat aandagafleibaarheid tuis en in die klaskamer met vertroue aangepak kan word. Die toon is warm en menslik, maar tog bevat die boek die jongste navorsing en beskryf dit verskeie behandelingsopsies. 

Recently viewed

See more
13% OFF
Ear hung Walkie Talkie
New
R699.99 R799.99
63% OFF
1pc Black Pet Bag
New
R615.00 R1,677.00
45% OFF
1Pc Black For iPhone 11 Pro Football Design Phone Case
New
R164.00 R298.00
9% OFF
Zenon, Paul - Street Magic (Paul Zenon)
Secondhand
R99.00 R109.00