Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
NUWE JAAR, NUWE MORE deur M. Strydom
Hardeband met stofomslag in goeie toestand. Bladsye effens verkleur. Vorige eienaar se naam voor in boek. Hierdie boeke was veral bekend onder die boekklublesers van vergange dae wat 'n voorkeur gehad het vir hoogstaande Afrikaanse skrywers van formaat. 'n Baie goeie leeskopie. Stewig gebind. Posgeld en verpakking R25.00.