Nuwe leiers vir nuwe werklikhede - Nelus Niemandt

New
1 available
R40.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Bob Shop ID
614619087

2013 sagteband met 219 bladsye soos nuut.

Die kerk is in die moeilikheid. So hoor n mens deesdae uit talle oorde.
Tog is alles nie verlore nie. Die rol wat die kerk en Christenskap in die wêreld te speel het, is nog lank nie verby nie. Nelus Niemandt, voorsitter van die Algemene Sinode Moderatuur, verduidelik in NUWE LEIERS VIR NUWE WERKLIKHEDE dat ons n hele omwenteling nodig het in die manier waarop ons oor die kerk dink, n sprong van Gutenberg na Google, ast ware. Kerkwees vandag gaan ten diepste oor n omgewing waar die teenwoordige God die hart van die gemeentelewe is en ook die rigting en werk van die gemeente bepaal. Dit gaan oor dinge soos ware liefde vir God en ander mense en n diep geestelike lewe.
Is jy gereed om die oudste lewensbeginsel ware liefde vir God en ander wérklik te begin uitleef?

More from this seller

View all
R30 shipping
1 & 2 Samuel - Hertzberg
R110
Vlier - Rika Cilliers Gedigte
R55
Goeiemore Mnr. Mandela - Zelda la Grange
R35
Beyond the Poseidon Adventure - Paul Gallico
R50
Add to cart

Similar products

R30 shipping
50% OFF
Hengelheerlikheid vir die nuwe millennium, In SA en Zimbabwe - Attie Uys
R100 R200
Nuwe Drome Vir Nuwe Werklikhede -- Nelus Niemandt
R38
R30 shipping
Juta se Nuwe Afrikaanse Grammatika vir Middelbare Skole - Potgieter, D. J.
R180
Nuwe patrone vir kerspit en kwilt deur Di van Niekerk
R20