R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 6 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Die kerk is in die moeilikheid. So hoor n mens deesdae uit talle oorde. Tog is alles nie verlore nie. Die rol wat die kerk en Christenskap in die wêreld te speel het, is nog lank nie verby nie. Nelus Niemandt, voorsitter van die Algemene Sinode Moderatuur, verduidelik in NUWE LEIERS VIR NUWE WERKLIKHEDE dat ons n hele omwenteling nodig het in die manier waarop ons oor die kerk dink, n sprong van Gutenberg na Google, ast ware. Kerkwees vandag gaan ten diepste oor n omgewing waar die teenwoordige God die hart van die gemeentelewe is en ook die rigting en werk van die gemeente bepaal. Dit gaan oor dinge soos ware liefde vir God en ander mense en n diep geestelike lewe. Is jy gereed om die oudste lewensbeginsel ware liefde vir God en ander wérklik te begin uitleef?