Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nuut - O’ Bring my Trug na die Ou Transvaal deur DF du Toit. A5, sagteband, 205 bls.
Die vertellings in hierdie boek praat op baie vlakke: Eerstens met 'n robuuste, volkeellag. Tog is dit deernisvolle humor uit die plaaswerwe en jagvelde van 'n tyd wat was. Die karakters is meer as lewensgroot – 'n mens wil amper sê manne van naam, reuse wat hulle dink gedink en hul doen gedoen het. Die doenighede loop breed en vol verskeidenheid, 'n spieël van 'n vergange leefwyse wat van die skrywe ‘n kultuurhistoriese dokument maak.