O Vaalrivier! Broederstroom  Rebellie van 2014 / V.E. dAssonville - GETEKEN
O Vaalrivier! Broederstroom  Rebellie van 2014 / V.E. dAssonville - GETEKEN

O Vaalrivier! Broederstroom Rebellie van 2014 / V.E. dAssonville - GETEKEN

Secondhand
1 available
R155.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
Secondhand
Location:
South Africa
Bob Shop ID:
613992093

2014 sagteband met 148 bladsye soos nuut.

O Vaalrivier! Broederstroom Totius se gedig oor generaal Christiaan Beyers en die Rebellie van 1914. Die Rebellie 1914 was n tragiese gebeurtenis. Burgers wat twaalf jaar vantevore saam vir oorlewing teen Groot Brittanje geveg het , het in 1914 op mekaar geskiet. Twee gedugte Boeregeneraals, De la Rey en Beyers, het hulle lewens verloor. Generaal De Wet en ander het in tronke beland. Jopie Foure, n getroue jeugdige Boerevegter reeds met die Jameson-inval in 1895 en toe weer 1899-1902, is deur die regering gefusilleer. Pynlike emosies en bitter gevolge is onder ons mense ontketen. Die vraag na honderd jaar is eenvoudig: Was die regering se optrede nodig?

More from this seller

View all
The Snowball: Warren Buffett and the Business of Life Schroeder, Alice
R85
S.A Polisie en Swerwer Speurder Reeks 27 - Gerrie Radloff
R40
R30 shipping
Die mooiste Afrikaans sprokies- Pieter Grobbelaar / Harries
R100
Reader`s Digest Great People of the Bible and how they lived
R90
Add to cart

Similar products

R30 shipping
50% OFF
Vaalrivier Omstrede Grenslyn - F.A.Van Jaarsveld
R190 R380
Die Koms van Christus en die Antichris deur V.W d`Assonville sr.
R50
R30 shipping
Majuba - V E d`Assonville GETEKEN
R130
R30 shipping
GETEKEN: Dit is Totius - d`Assonville
R110