O Vaalrivier! Broederstroom  Rebellie van 2014 / V.E. dAssonville - GETEKEN O Vaalrivier! Broederstroom  Rebellie van 2014 / V.E. dAssonville - GETEKEN
O Vaalrivier! Broederstroom  Rebellie van 2014 / V.E. dAssonville - GETEKEN O Vaalrivier! Broederstroom  Rebellie van 2014 / V.E. dAssonville - GETEKEN

O Vaalrivier! Broederstroom Rebellie van 2014 / V.E. dAssonville - GETEKEN

Secondhand 1 available
R155.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
652292134

2014 sagteband met 148 bladsye soos nuut.

O Vaalrivier! Broederstroom Totius se gedig oor generaal Christiaan Beyers en die Rebellie van 1914. Die Rebellie 1914 was n tragiese gebeurtenis. Burgers wat twaalf jaar vantevore saam vir oorlewing teen Groot Brittanje geveg het , het in 1914 op mekaar geskiet. Twee gedugte Boeregeneraals, De la Rey en Beyers, het hulle lewens verloor. Generaal De Wet en ander het in tronke beland. Jopie Foure, n getroue jeugdige Boerevegter reeds met die Jameson-inval in 1895 en toe weer 1899-1902, is deur die regering gefusilleer. Pynlike emosies en bitter gevolge is onder ons mense ontketen. Die vraag na honderd jaar is eenvoudig: Was die regering se optrede nodig?

Add to cart

Recently viewed

40% OFF
Nissan Pathfinder 2007 service repair manual (E-book)
New
R59.99 R99.99
5m * 0.5m Ice Blue Metallic Matte Icy Ice Car Decal Wrap Auto Wrapping Vehicle Sticker Motorcycle...
New
R537.98
CD, Hip hop boyz - 50 Cent Nelly - VG+
Secondhand
R15.00

Similar products

TOTIUS - PROFEET VAN DIE MOOIRIVIER - V.E. D'ASSONVILLE (1977)
Secondhand
R70.00
Die Groot Diamantroof: Britse Anneksasie van die Vrystaatse Diamantv - d'Assonville, V. E.
New
R196.00
Die Psalms sing van Christus - V.E. d` Assonville sr
Secondhand
R50.00
GETEKEN: Die Psalms sing van Christus - d`Assonville
Secondhand
R85.00