Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Volle titel: Oes van '66: Nooienstoesprake van 1966 se groot groep nuwelinge van die Nasionale Party in die Volksraad
SKAARS en histories relevante hardeband met pasgemaakte plastiekomslag in baie goeie toestand. Eerste en laaste blankos effens vergeel met ligte roeskolle. Daar is 'n 3 cm-lange bars in die voorste, onderste hoek van die plastiekomslag soos op foto sigbaar.
Uitgewer: Klub '66
1e Uitgawe, 1968
Taal: Afrikaans
Hardeband: 116 bladsye
Afmetings: 250 x 190 x 12 mm (L x W x T)
Toestand: Gebruik