Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1967 Uitgawe in hardeband met stofjas. Bibplakkers en stempel op voorste skutblad. Hier en daar aantekeninge binne-in die boek en kinder geskrif op laaste bladsy. Boek stewig en goed gebind. Offerland is die tweede deel van Venter se romanreeks oor die groot Trek wat met Geknelde Land begin het. Heerlike leesgenot.
Toestand 5/10