R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 5 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
OFFERLAND is die tweede deel van Venter se roman- reeks oor die Groot Trek wat met Geknelde Land (1960) begin het.
Dit strek oor die tydperk Januarie 1836 tot Februarie 1837 - vanaf die tyd dat die Dreyers van Grensplaas aan die Koonap hulle by Blesberg, die huidige Thaba Nchu, by die trek aansluit tot net na die moord op Pieter Retief en die daaropvolgende Zoeloe-aanvalle.
Terwyl Geknelde Land hoofsaaklik oor die Dreyers handel- en veral oor Ru- dolf, sy koppige weiering om sy erfplaas prys te gee en sy uiteindelike besluit om tog te trek is Offerland 'n roman wat op meer as een vlak beweeg.
Please check my other listings as I gladly combine items: https://www.bobshop.co.za/seller/1431565/Human01