Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
eerste druk 1963 hardeband met stofomslag 351 bladsye, die stofomslag is oorgetrek met plastiek en dus in n redelik toestand, die hardeband is goed maar het 2 ligte sellotape merkies aan die rugkant, naam voor in boek, op bladsye 252/253 is daar n ligte vlekkie aan die onderkant van die bladsye wat veroorsaak is deur n gedroogte blommetjie, die teks is skoon en die binding goed- geen oorsese versending