Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1963 hardeband met stofomslag 351 bladsye, die stofomslag het n paar merkies, die hardeband is goed maar het voorop 2 klein merkies- sien foto onder, geel sellotape merke voor en agter in boek, prystoekenningsplakker voor in boek, pen op bladsye 171,257 en 279 - sien fotos onder, een of twee vlekkies in boek, binding goed- goeie leeskopie - geen oorsese versending