Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Dit is Januarie 1837. Rudolf Dreyer en sy gesin staan voor die Blesberg saam met honderde ander Trekkers. Hulle is gretig om verder te trek, maar daar is verdeeldheid oor waarheen: Port Natal of noorde se kant toe? Hendrik Potgieter, Gert Maritz en Pieter Retief is die leiers wat moet besluit. Pieter Retief kom met die idee om sommer oor die Drakensberg te trek. Holderstebolder is al die waens oor die berg, maar wat anderkant wag, is die Bloukransmoord en Dingaan se moordkoppie
Pages: 328
Hardcover with Dustjacket (pasted down with protective plastic)
Tafelberg, 1966
Good condition; some pencil notes inside
B138