Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die beeldskone seerowersvrou, Jacquiline Renoir, het Simon Marsman, 'n Kaapse seevaarder van sy sinkende skip gered nadat hy onder die genadelose katshoue van die Spaanse edelman Don Carlos deurgeloop het.
1966 Olaf Bouwer klub - Gerber F Fox - hardeband goed gebind skoon bladsye, geen inskripsies met stofomslag,Geel hardeband, stofomslag wys ligte gebruik.