| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Olive Schreiner 'n lewe in Suid-Afrika 1855-1881 -
Deur Karel Schoeman, Uitgegee deur Human & Rousseau 1989, eerste uitgawe, harde band, onderkant van die stofomslag met kolle veroorsaak deur water, geen waterskade op die bladsye, effens verweer op die onderkant van die buiteblad, goeie leeskopie, met illustrasies, 584 bls.
sien asb fotos