Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Om aan te Proux iets oor die Le Roux-Families in Suid-Afrika, deur Dr. Willem G.Le Roux, Uitgegee deur die skrywer 1988, sagte band, illustrasies, 114 bls, die agterblad is verkleur, handtekening van 'n leroux in die boek, goeie toestand.
Hierdie boek is bedoel as aansluiting by die volledige stamregister van die Le Rouxs in Suid-Afrika (Skaars boek)
P&P in SA R.30, 00