Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Twee onwaarskynlike vriende bevind hulle te midde van 'n bonte verskeidenheid soekers en swerwers op 'n dahabiya (Nylboot), saam varend op die Nyl, maar elkeen op 'n afsonderlike pelgrimstog. Cato probeer 'n ernstige verlies verwerk, terwyl Da'oud worstel met 'n bittere woede oor sy familie se dekades lange blootstelling aan onrus en ongeregtigheid.
Eerste uitgawe in 2021 gepubliseer deur Queillerie, Kaapstad. Toestand: Uitstekend, amper nuut.
Vir nog boeke, kyk by https://www.bidorbuy.co.za/seller/4352582/KarWal9869