Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Outobiografiese essays deurAudrey Blignault; Om die son te aanskou.
Hierdie Essays wat na die dood van haar eggenoot geskryf is, is nie 'n oorgawe aan smart nie, maar eerder die soek na en ontdekking van wat oorgebly het na die groot verlies.
Boek in skoon tweedehandse toestand. Slegs Naaminskrywing op skutblad. Nasionale Boekhandel Beperk. Eerste Uitgawe 1968.