| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
In 1968 verskyn haar aangrypende Om die son te aanskou ná die dood van haar eerste man. In hierdie werk doen sy verslag oor haar geloofsworsteling uit die diep donkerte van wanhoop en vertwyfeling ná n groot verlies tot, uiteindelik, vastigheid, sekerheid, berusting en geloofsverdieping. Hardeband Goeie toestand Voorste eindblad ontbreek
Kondisie: 4