Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days
Carolyn Larsen het 'n hart vir jongmense, en 'n besondere vermo om die waarhede van geloof aan kinders oor te dra.
Met Om God te ken — 365 oordenkings vir seuns deel sy met laerskoolkinders hoe om God en Sy wil te leer ken. Die boekie se inhoud pas by seuns se belangstellings en ervaringswreld. Elke dagstukkie word afgesluit met 'n voorstel aan die kind om sy wandel met die Here op praktiese ma-niere te gaan uitleef.
Ook in Engels beskikbaar onder die titel 365 Days to Knowing God for Guys
Summary | Inspireer jou seun tot ’n inniger verhouding met die Here. Carolyn Larsen het ’n hart vir jongmense, en ’n besondere vermoë om die waarhede van geloof aan kinders oor te dra... |
Author | C. Larsen |
Publisher | CUM |
Release date | 20040801 |
Pages | 392 |
ISBN | 1-77000-801-2 |
ISBN 13 | 978-1-77000-801-4 |