| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Die geliefde en gevierde kortverhaalskrywer Hennie Aucamp is op 21 Maart 2014 slegs twee maande na sy 80ste verjaardag oorlede. In hierdie herinneringsboek word verskillende fasette van sy lewe deur familie vriende en medeskrywers belig.
TITLE: OM HENNIE AUCAMP TE ONTHOU
AUTHOR: BOTHA,D
SKU: 9781485304746
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 15/11/2015
BINDING: Paperback / softback
CONDITION: New