Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | 'n Inspirerende en humoristiese verhaal van Tuba Matibe - entrepreneur, onderhandelaar en plannemaker - wat met sy dryfkrag, deursettingsvermoë en entoesiastiese opportunisme sy eie lewensgehalte sowel as die van die gemeenskap waarin hy woon, verbeter. In die proses leer hy die waarde van die ou Afrikaanse spreekwoord: 'n mens is 'n mens deur ander mense. |
Jaar | 1997 |
Uitgewer | Human & Rousseau |
Bladsye | 171 |
Toestand | Sagteband, potlood merke en aantekeninge, goeie toestand. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.