Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Jim Britts, Rachel Britts
Formaat: Groot Sagteband
Toestand: Baie Goed
Jake en Roger het saam grootgeword en was beste vriende. Maar in die hoërskool word Jake 'n sportster met die wêreld aan sy voete: gewildheid, 'n universiteitsbeurs en die mooiste meisie. Dit is die ideale lewe, maar daarvoor moet Jake sy kinderjarevriend uitsluit. Intussen word Roger moeg daarvoor om altyd opsy geskuif te word, en hy doen iets tragies wat Jake se wêreld onderstebo keer. Terwyl Jake soek na antwoorde, pla een vraag hom die meeste: Kon hy sy vriend gered het?
Jake probeer uitreik na dié wat nie deel is van die in-groep nie. Maar hy vind gou uit dat om uit te reik na die ongewildes hom dalk alles kan kos: sy reputasie, sy vriende, sy meisie en selfs sy drome. Dit is 'n reis wat Jake se lewe vir altyd gaan verander.
Om 'n lewe te red is 'n inspirerende verhaal oor werklike uitdagings en moeilike keuses in die lewe. Vir enigeen wat al moes worstel met spyt, eensaamheid of pyn is hierdie 'n verhaal van hoop. Deur Jake se reis sal jy uitgedaag word om die vraag te antwoord: Waaroor sal jóú lewe gaan?
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.