This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by KarWal9869810

Similar products

44% OFF
Toorbos - Dalene Matthee
R50.00 R90.00
'n Hart te koop deur Pierre Uys
R30.00
Dalene Matthee, 'n Huis vir Nadia (Hardeband)
R65.00
´n Huis vir Nadia deur Dalene Matthee. 1ste uitgawe 1982. Hardeband met stofomslag. 187 pp.
R180.00
Om `n Man te Koop deur Dalene Matthee. Sagteband. 1e Uitg. 2007 Om `n Man te Koop deur Dalene Matthee. Sagteband. 1e Uitg. 2007
Om `n Man te Koop deur Dalene Matthee. Sagteband. 1e Uitg. 2007 Om `n Man te Koop deur Dalene Matthee. Sagteband. 1e Uitg. 2007
Sold

Om `n Man te Koop deur Dalene Matthee. Sagteband. 1e Uitg. 2007

1 was available / secondhand
R200.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
BB096
Bob Shop ID
561231234
Om 'n Man te Koop
deur Dalene Matthee


Hierdie moeilik bekombare kortverhaalbundel is een van slegs twee wat uit die pen van Dalene Matthee verskyn het. Die volgende aanhaling is van die Goodreads webtuiste:

Die verhale is almal helder, die inhoud is vars aan die ongewone kant. Hoewel dit meestal die liefde tot tema neem, is daar 'n ryke verskeidenheid. Ons maak kennis met ouer enkellopers se halsstarrige en onvolmaakte verhoudings, maar sien ook hoe jonger geliefdes 'aangehelp' word deur 'n ouer vrou. Daar is die gebruiklike kat-en-muis-speletjies, intriges, driehoeksverhoudinge tussen mense van verskillende ouderdomme en temperamente. Dominerende mans se ongevoeligheid word aan die kaak gestel. En die eensaamheid van 'n enkellopende wat haar met 'n leuen daarteen wil verweer, word blootgelê. Tog is die goue draad wat hierdie verhale saambind die egte, warm menslikheid wat seëvier ná 'n aanvanklike afsydigheid of misverstand. En Dalene se verkwiklike humor is alomteenwoordig.

Daar is 'n roesvlekke op die eerste blankoblad, maar die boek is andersins skoon en netjies.



Uitgewer : Tafelberg

1e Uitgawe, 2007

Taal : Afrikaans

Hardeband : 286 bladsye

Afmetings : 210 x 140 x 25 mm (L x B x D)

Item Massa: 0.35 kg

Toestand: Gebruik

Recently viewed

Cuckoo clock weight 465grams
R260.00