Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Om Te Gee is 'n lieflike, inspirerende boek gewy aan die skep van sensuele geskenke om jou geliefdes mee te vertroetel. Dis vol besielende foto's om die kreatiewe vonk in jou aan te vuur met idees en aanwysings hoe om dit uit te voer. Dis 'n boek wat aanhou gee vir die wat dierbares hehoorlik wil bederf.
Slight surface scratching on dust cover. No scratching on actual cover. Name
written in pen on first page. Book in very good condition! Pages neat and clean
and binding tight.