Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Om tuis te kom - n Storie van ewige hoop - Karen Kingsbury - CUM - 2012 - Sagteband in baie mooi toestand.
OM TUIS TE KOM is n roman oor oorwinning en verlies, oor geloof en ewige liefde.
Die Baxter-familie maak reg vir n langverwagte familie-reünie, maar voor die dag aanbreek, gebeur die ondenkbare en dreig om n donker wolk oor hulle te gooi. Wanneer hulle saam is in hul uur van nood bring persoonlike herinneringe hoop en genesing in donker ure van wag en bid. Dis n uitdagende tyd vir hulle elkeen, maar dis familieliefde wat die hartseer oorkom terwyl die Baxters nader aan God en mekaar kom. OM TUIS TE KOM is n verhaal van liefde vir mekaar en geloof in God se belofte van die ewigheid.