Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Magdaleen Walters
Formaat: Klein Sagteband, Romanza
Toestand: Baie Goed
Dit is nie maklik om met die grootbaas se seun uit te gaan nie, veral nie as julle dit 'n geheim moet hou en ander meisies by die werk ook iets vir die man voel nie. Dít kom Melissa eers agter toe sy onverwags bevorder word en sake lelik begin skeefloop. Wat die probleem vererger, is dat 'n man sonder aansien, 'n eerlike een met sterk beginsels - en 'n besonder sexy lyf en oë soos die water van 'n bergstroompie - haar anders na dinge laat kyk.
In die harde korporatiewe wêreld en omring van ambisie en naywer, verstaan sy later nie meer haar hartsake nie. Wel, tot daardie naweek op die plaas...
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.