R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Die jongste gepubliseerde digteres in die geskiedenis van die Afrikaanse letterkunde (tot op hede) debuteer in 1980 op 16-jarige ouderdom met die digbundel Gebed van ’n groen perske en ander verse. In 1981 ontvang sy die Eugene Marais-Prys van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns vir haar debuut, en publiseer sy haar tweede bundel, Om Vry Uit te Stap.
Tafelberg Uitgewers, EERSTE UITGAWE, EERSTE DRUK, 1982. 62p.
Toestand: Hardeband, geen stofomslag, baie goeie toestand, naam van vorige eienaar op skutblad.