This item has closed 2 buyers bought 2 items
View other items offered by Karins_Treasures37

Similar products

Omdat ons saam is - Elsa Winckler
Sold

Omdat ons saam is - Elsa Winckler

Secondhand 2 were available
R35.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings
Product code
MB2225 PA609
Bob Shop ID
682343618

In Omdat ons saam is - Elsa Winckler moet Bella desnoods die onuitstaanbare Wian se hulp aanvaar, en van hom eintlik álle mans wil sy niks weet nie.

Haar verraaierhart is onbewus van haar besluit om mans nooit weer te vertrou nie, want as Wian haar soen bloot toevallig, natuurlik smag sy sowaar na meer en nog meer.

Sy en Wian besluit daar is net ruimte vir 'n ligte flirtasie tussen hulle, maar Bella weet dit is hopeloos, want sy is lief vir Wian. Ook sy renons in klein kindertjies verdamp toe hy besef hy kan nie sonder Bella lewe nie.

Gaan hulle mekaar van hulle nuwe gevoelens oortuig kry, of is 'n lewe saam met mekaar bloot 'n hersenskim?

Romanza is LAPA Uitgewers se romansereeks, wat vergelyk kan word met Mills & Boon en Harlequin-romanses. Omdat ons saam is, is Elsa Winckler se jongste romanse. Dit handel oor Bella Mulder, die jongste suster van drie. Haar storie volg op die vorige twee boeke in die reeks wat deur NB Uitgewers gepubliseer is: Omdat jy jy is (Leen se verhaal) en Omdat jy my liefhet (Livie se storie).

Elsa Winckler se vorige romanses in die Romanza-reeks sluit die volgende in: -Blameer die skoenlapper (Februarie 2018), -My groot liefde (November 2018), Want die hart weet (Januarie 2019),  Altyd net jy (Augustus 2019), en -Want hy praat tjoklits (Desember 2019).

Vind meer liefdesverhale en Romansa's hier.

 

Customer ratings: 2 ratings

Received super fast. Very happy.
12 Jun 2026
Very good seller, highly recommended.
22 Jun 2026
Don't miss out on the latest deals!