This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by denise co za38

Similar products

Hartsee van die Quinta/Oos na die Son/Merk van die Skarabee Omnibus 8 Ena Murray
Secondhand
R75.00
Ena Murray Omnibus 17 - Rabbedoe van Rietkuil/Waar die Nagtegaal Sing
Secondhand
R60.00
Ena Murray Omnibus 23 (Ena Murray)
Secondhand
R99.00
Ena Murray Omnibus
Secondhand
R99.00
Omnibus 17, deur Ena Murray | Rabbedoe van Rietkuil | Waar die Nagtegaal Sing | My Afgemete Deel
Sold

Omnibus 17, deur Ena Murray | Rabbedoe van Rietkuil | Waar die Nagtegaal Sing | My Afgemete Deel

Secondhand 1 was available
R5.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Returns
Money-Back Guarantee: 7 Days: If you are unsatisfied, we'll pay your money back.
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
9780624031765
Bob Shop ID
87454973

Rabbedoe van Rietkuil

Almal hou van Nicolette Bezuidenhout, die bekkige parmant van 'n rabbedoe met haar pragtige groen oe. Selfs die baas van Rietkuil, Wynand Hechter, kan hom nie verweer teen sy vroulike plaasvoorman se betowering nie. Maar hy moet oppas! Sy het 'n bokskampioen van 'n kerel wat dik briewe aan haar skryf - tot Wynand se groot misnoee...

Om alles te kroon, daag sy broer ook nog op, en die rabbedoe met die bokstert en langbroek ontluik skielik in 'n uithalergasvrou in ontwerpersklere. Die arme boer van Rietkuil weet skielik net nie meer hoe nou gemaak met hierdie "plaas-voorvrou" van hom nie.

Rabbedoe van Rietkuil is 'n plesierige boek wat die leser sommer lekker laat lag.

 

Waar die Nagtegaal Sing

Waar die Nagtegaal Sing is 'n veel soberder verhaal: die van 'n jong meisie wat haar wil ontferm oor haar oorlede suster se twee kinders - en selfs bereid is om daarvaar na Spanje te gaan. Helmien Naude is egter heeltemaal onvoorbereid op haar ontvangs by die middeleeuse kasteel met sy eksentrieke inwoners. Ramiro y Domingues se dominerende houding, sy minnares se gekonkel en sy suster se haatdraendheid maak haar lewe uiters onaangenaam. En tog, toe Ramiro akielik besluit dat haar doen en late hom nie meer skeel nie en dat sy kan kom en gaan soos dit haar pas, raak sy yskoud, voel sy of sy kan huil. Skielik begeer sy dat hy soos altyd moet wys hy is baas, ook haar baas. Dat hy haar weer "pequena" (kleintjie) moet noem.

 

My Afgemete Deel

In My Afgemete Deel beland die pragtige maar onkundige Hybre Koch in die strikke van 'n getroude man. Toe sy haar kom kry, is betrokke by 'n ongure hofsaak. Advokaat Arend Ritter "red" haar, maar op 'n voorwaarde: sy moet bereid wees om vir die duur van die hofsaak as sy verloofde te poseer. Die advokaat vir die verdediging is egter nie verniet 'n gedugte rooikop nie: Mercia Koornhof kom Hybre se geheim agter en sy stel haar eie voorwaardes toe Hybre nie wil he dat die hele bedrogspul op die lappe moet kom nie. En Hybre besef dat nie net Arend Ritter se goeie naam en reputasie op die spel is nie, maar sy hele toekoms. Sy hele lewe. En dit is vir haar duidelik dat sy sal moet vlug.

 

Recently viewed

See more
Origine Palio 2.0 Scout Blue/Black Jet Helmet
New
R2,205.00
Angels & Demons (DVD)
Secondhand
R35.00
Stevenson Hamilton Big 10 Rip-stop Shirt
New
R515.00
Qc3.0 Dual USB Car Charger + 8 Pin Fast Charging Line Car Charging Kit(Black)
New
R261.18

Customer ratings: 1 ratings

Baie dankie, Eerste storie klaar gelees, nog 2 oor. Laat weet as jy nog Ena Murry boeke het.
29 Jan 2013