Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
eerste uitgawe 1994 hardeband met stofomslag 358 bladsye, stofomslag het n paar klein merkies aan, hardeband is goed slegs BAIE ligte rakverweer aan die onderkant, -die voorste skutblad het n paar vlekkies aan die onderkant en daar is vlekkies teen die kant van die boek - sigbaar as die boek toe is maar niks in die boek self nie teks is skoon en die binding goed, versending R45 in RSA- GEEN oorsese versending