Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Drie lekkerlees Kaapse stories. Die Giervalk 'n Beeldskone jong vrou word uit die see gered op 'n koue Kaapse nag. Die sjarmante verdringer Na 'n lang afwesigheid daag 'n jong edelman weer aan die Franse Hof op. Sy hele houding het egter verander, selfs sy verloofde ken hom skaars. Drentelaar van die Kaapse kaai 'n Onopvallende man wat soos enige ander boemelaar lyk, hou elke skip in die Kaapse hawe fyn dop. Daar is egter iets adelliks in sy houding. Wie is hy?